Discussion&Debates
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Wie het sover die meeste hierdie week gewerk?

2 posters

Go down

Wie het sover die meeste hierdie week gewerk? Empty Wie het sover die meeste hierdie week gewerk?

Post  Stefan Fri Jan 29, 2010 3:28 am

Ek dink ek het max 20% produktiwiteit hierdie week gehad....en ek voel nogals sleg daaroor. Plaas dat ek die tyd gebruik het om CV's uit te stuur. Maar ag dit was moerse captivating. Meeste van my vriende stuur net jokes aan en shaky foto's, so dis nogals lekker om bietjie te debatteer oor iets.

Ek sal maar nou probeer werk Very Happy

Stefan
Admin

Posts : 19
Join date : 2010-01-29

https://mydandd.forumotion.com

Back to top Go down

Wie het sover die meeste hierdie week gewerk? Empty Re: Wie het sover die meeste hierdie week gewerk?

Post  Captain Planet Mon Feb 01, 2010 4:35 am

ek gaan my verstout en se almal wat gereeld reply het het almal hopeloos te min gedoen by die werk Smile

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum