Discussion&Debates
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Mass Effect IGN Video Review

2 posters

Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Fri Jan 29, 2010 2:13 am

Awesome game sien review:

Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Captain Planet Sun Jan 31, 2010 10:37 pm

het jy toe die game gekry?

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Mon Feb 01, 2010 12:19 am

Nee, BT sin was almal al uitverkoop soos 12h00 Vrydag middag. Was nog nie weer by winkels nie. Ek wil egter Look & Listen gift voucher gebruik soos ek moet basies wag todat hulle dit het. As dit baie lank vat mag ek dalk 'n "pirate copy" oorweeg maar ek wil eintlik my geld vir Bioware gee.
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Mon Feb 01, 2010 5:17 am

The proud new owner of Mass Effect 2 on Xbox 360 Smile

Daar is dalk nou iets wat my van die debates kan afkry ..... Smile
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Captain Planet Mon Feb 01, 2010 10:35 pm

nice!!

het dit gisteraand by geoffrey op pc gesien, dink ek sal myne dalk volgende maand kry maar ek brand op die oomblik meer vir bioshock actually.

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Tue Feb 02, 2010 1:27 am

Awesome, awesome, awesome!!!

Ek het gisteraand 12h15 gaan slaap en oorweeg nou om dalk vrydag verlof te vat om die game te speel!

Ek dink die game gaan Epic wees en al klaar GOTY materiaal!!! Dit speel baie meer soos 'n shooter maar al die klasse is nou ook baie meer uniek en cooler. Ek wonder nog steeds of ek nie eerder 'n Sentinel of Vanguard moet wees nie, eerder as 'n infiltrator nie.

Ek gaan definitief multiple playthoughs ook he...ek is nou net pissed ek het nie my Mass Effect 1 playthroughs goed gemange nie. My ander renegade character is ook female. Wat ook kak is, is dat altwee op my non-live tag is waarop ek meestal speel soos hulle savegames is verlore as ek wil speel met extra content. Soos ek dink is sal op een van my live account 'n male renegade sheppard maak, die extra character download en ook extra missions. Dan is daai playthrough darem anders al het dit nou nie "my keuses" van ME 1 nie. En ek dink daai character gaan ek 'n sentinel maak.

Dude, awesome game!!! Dit is 96 werd all the way...
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Captain Planet Tue Feb 02, 2010 1:54 am

het jy net 96 betaal vir die game?? jinne dis darem lekker.

ok so wag bietjie hoe werk die ding van karakters wat jy al gespeel het, "lees" die game jou vorige saved games en apply dit tot jou nuwe game op n manier of praat jy nou van op die net speel? of dalk mis ek nou net punt heeltemal.

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Tue Feb 02, 2010 2:04 am

LOL, nee ek het R300 betaal. Dit was R599 by Look & Listen.

Dit average 96 op metacritic.

Basies, sover het dit nog nie groot impak gehad nie. Jy kry die keuse om nuwe male/female karakter te maak of om ME save te import. As jy import is dit jou laaste savegame net voor die fight. As jy jou savegame kies dan wys hulle vir jou die volgende - class, name/gender, council survive/killed, rex killed en ashley/kaiden decision, level en of jy paragon/renegade is. Die decisions obviously influence jou nuwe game en jy kry bonusses vir jou level, paragon/renegade status ens...

Maar wat almal se is dat daar baie ander goed is wat 'n verskil maak later in die game. Sover het dit nog nie groot impak gehad nie behalwe een dude wat ek gehelp het in vorige game.

Jy kan ook jou safegame kies en nog steeds veranderinge aan jou character se looks en class maak - nie gender of paragon/renegade en decisions nie.

Maar die game is definitief meer hardcore en het bad language in, en redelike not-nice karakters.
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Captain Planet Tue Feb 02, 2010 2:10 am

oo dit average 96 op meta wow nie sleg nie donder dis een van die highest rated games ooit dan.

awesome ok wel as ek nie klaar sold was nie is ek nou Smile dammit ek sien hoe kry ek die damn game voor ek klaar is met GTA of enige van die ander. hel sal dalk vanmiddag al kry as dit hier is.

hoekom moet dit en bioshock nou so naby aan mekaar wees, ek moet maar na dit net vir ruk lank niks kry en eers als klaar maak wat ek het.

dammit ek het mass effect gelove laas so die keer sal seker nog beter wees.

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Captain Planet Fri Feb 19, 2010 3:28 am

ok ek het mass effect gekry gister en donder ek kan nie ophou speel nie, ek het vangaurd gekies. dansky my rich karakter begin met 100 000 krediete en nog klomp goed wat ek seker is jy ook gekry het.

dude ek is so moeg tot te laat gespeel gisteraand die game is EPIC!!! ek is nou by omega het archangel gekry maar soek nou daardie T6 engines vir my skip wat my engineers gese het ek kan op omega kry ek was al by al die shops en sien dit nie en ek moet gaan grocery shopping doen vir my mense op omega daarna moet ek citadel toe het paar dinge om daar te doen was nog nie eers daar nie hang nog op omega rond en doen goed daar.

mnr die game is awesome awesome awesome van wat ek nou al gespeel het.

en dit lyk so kewl.

anyways as jy weet waar die engin is laat my weet asb!! Smile

Captain Planet

Posts : 17
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Fri Feb 19, 2010 7:11 am

Awesome!!!

Ja, dit is 'n epic game.

Ek speel baie gereeld (amper elke aand daaraan) en het al al die planete explore en al my side quests gedoen. Ek moet nog net Jacob se storie doen maar verder het ek al die res van my crew se missions ook gedoen - daar in 9 van hulle dink ek. Almal is loyal sover behalwe Subject Zero maar fok haar!!! (Ek moes kies tussen haar en Miranda oor 'n fight oor Cerubus).

Ek like sover die minste vir Jakob maar luv meeste van die ander veral vir ......(hehehe ek sal dit nie vir jou spoil nie!).

Ja, die game vat serious tyd en ek kan nie wag om vanaand (fok 'n paar goed aan) of more deur die Omega 6 relay te gaan nie!!!

Ek gaan fokken hoe level he en specs he as ek met die een klaar is. Ek speel ook sommer van die begin af op Veteran.

Ek sal jou meer vertel as ek klaar is want ek is bang ek spoil iets vir jou. Maar die character is awesome in die game!!
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Cpt Kaos Fri Feb 19, 2010 7:16 am

O, vergeet van jou vraag...ek sal kyk in my game maar ek is redelik seker jy koop dit net by een van die shops - daar is seker ten minste so 4-5.

Dit kan dalk ook by Illium wees....was jy al daar (of is dit nou dieselfde plek).

Omega - bad ass space station
Illium - moerse mooi stad van blou aliens (asari).

NB: Praat gereeld met jou crew om hulle stories te advance en hulle unieke mission te doen.
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Mass Effect IGN Video Review Empty Re: Mass Effect IGN Video Review

Post  Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum