Discussion&Debates
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

Akkuraadheid van Bybel

Go down

Akkuraadheid van Bybel Empty Akkuraadheid van Bybel

Post  Cpt Kaos Fri Jan 29, 2010 8:41 am

Steve, waar ons laas opgehou het. My response:

(1) As Jesus die seun van God is - dus nie van Josef se saad nie (virgin birth) - why bother om Josef se stamboom in te sluit?

'n Moontlike verduideliking is dat Jesus die seun van Josef was in die oorspronklike teks. Die "virgin birth" is eers later deur die kerk ingesluit.

(2) Romeine (1:3) se ook dat die Messaih gebore sal word van die saad van Dawid. Dit verwys obviously na die man en nie die vrou nie. Maar Jesus was dan gebore van 'n virgin?

PS: In daai tyd en lank daarna is geglo dat die man se saad die volle mens bevat het en dus ook hoekom stambome nie vrouens in gewerk het nie.

(3) Verder praat Markus en Johannus nie van die virgin birth nie. Paulus praat ook nooit daarvan nie en se actually weereens "saad van Dawid" (Rom 1:3) of "gebore van 'n vrou" (Gal 4:4).

(4) Daai powerpoint het 'n voorbeeld in Lukas waar 'n vrou wel genoem word. Soos dit hele argument dat Lukas Josef se naam gebruik het omdat vroue nie in stamboom mag wees nie, is dus onder verdenking.

(5) Kyk weereens hierna. Volgens die persoon gee niks van die algemene vertalings naastenby enige "hint" dat dit Maria se stamlyn en nie Josef sin is nie.

http://campus.fortunecity.com/defiant/666/genluke.html

(6) Nathan was nooit self koning nie en het geen onderneming gemaak om Dawid se koningkryk te help establish nie. Hy is nie in die messanic line nie aangesien het nooi op die troon van Dawid gesit het nie.

(7) Matt se duidelik dat Jesus afstammeling van Salamo is (wat reg is aangesien hy Dawid se seun was en koning was). Soos as dit Josef se lyn if fair (Jesus stam direk vanaf die troon van Dawid), al probleem is Josef het niks met Jesus se geboorte te doen gehad as dit 'n virgin birth was nie...(nie sy saad nie)

(Cool Kon Josef se vader dalk twee name gehad het? Dalk maar daar is nerens iets in die Bybel wat dit veronderstel nie. Weerens kom dit anyway terug by die virgin birth probleem.

(9) Jer 22:30 maak dit ook duidelik dat niemand vanaf die laaste afstammeling en kinder van die laaste koning van Israel (Jojagin) se saad ooit op die troon van Dawid sal sit nie - tog word hy in die stamboom genoem, m.a.w. Jesus afstammeling van cursed king.

Bottomline:

Punt is as dit Josef se stamboom is, maak dit nie saak nie want hy het niks daarmee uittewaai gehad nie. As dit Maria se stamboom is, dan werk dit nie want dit word connect met Nathan en nie Salomo nie (nie deel van dawidstroon nie), plus die profesie se saad van Dawid wat Maria uitsny - aangesien sy as 'n vrou nie die saad van die messaih in haar kon dra nie.

Ons kan dalk later oor al die ander foute rondom die koms van Jesus ook praat...
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Akkuraadheid van Bybel Empty Re: Akkuraadheid van Bybel

Post  Cpt Kaos Thu Feb 04, 2010 1:30 am

Steve,

Gaan kyk ook my drie laaste posts onder die "of dit alles opgemaak is" thread.

Ek dink dit slam dunk die debat redelik goed en dit kom vanaf gesaghebende bronne - bybelkenners en godsdienskundiges. Sakkie Spanneberg en sy Nuwe Hervormers Netwerk. Ek kan natuurlik vir jou ook na die Jesus seminaar en ander website verwys maar dit is lekker kort en kragtig en in Afrikaans!
Cpt Kaos
Cpt Kaos

Posts : 40
Join date : 2010-01-29

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum